"Ek kan nie altyd keer wat met my gebeur nie, maar ek is altyd aanspreeklik vir my optrede. Die lewe is meer as dit wat jy het; of nie het nie. En die lewe is groter as dit wat met jou gebeur ... of nie gebeur nie."
Recent Blog Posts
Neem gerus deel aan die gesprek - GEE JOU MENING
Terugblik: Oggend, 22 April 2012
TYD VIR BESLUITNEMING: Boodskap deur Pastoor Basie Cilliers UITENDELIK het dit aangebreek...
UITEINDELIK!!!!
Snaaks hoe dit soms kan voel of tyd stil staan ... en soms voel dit weer of die minute korter word. En tog is tyd neutraal. En daarom sal die wyse mens leer om tyd in sy/haar guns te laat werk!
Veilig
God is getrou! Hy hou jou in sy hand vas (Joh 10:28). Dit maak nie saak wat die...


